# Altesaam 386 verdagtes is gister in Hercules en Pretoria-Wes vasgetrek as deel van Operasie Shanela. Hulle misdade sluit moord, poging tot moord, verkragting en gewapende roof in. Die polisiewoordvoerder, Johan van Dyk, sê tydens die operasie is 61 ongedokumenteerde buitelanders aangekeer en aan immigrasiebeamptes oorhandig om gedeporteer te word:
Meer as 300 verdagtes vasgetrek tydens Operasie Shanela in Tshwane [KLANK]
AFR JohanonOver300