Skip to content

Meer as 300 verdagtes vasgetrek tydens Operasie Shanela in Tshwane [KLANK]

# Altesaam 346 verdagtes is tydens Operasie Shanela in Silverton en Villieria in Tshwane weens verskeie misdade gearresteer. Hulle oortredings sluit in moord, poging tot moord, verkragting, gewapende roof en geslagsgeweld. Die polisiewoordvoerder, Johan van Dyk, sê 44 gedokumenteerde buitelandse burgers is ook aangekeer en aan immigrasie-owerhede oorhandig:

AFR JohanonOperation