# ʼn Multidissiplinêre operasie in Wierdabrug en Olievenhoutbosch in Tshwane het gister tot die inhegtenisneming van 384 verdagtes gelei. Hulle misdade sluit moord, poging tot moord en gewapende roof in. Die polisiewoordvoerder, Johan van Dyk, sê 83 onwettige immigrante is aangekeer en aan immigrasiebeamptes oorhandig:
Meer as 300 verdagtes vasgetrek tydens multi-dissiplinêre optrede in Tshwane [KLANK]
AFR JohanONOperation