# Altesaam 382 verdagtes is gister tydens ʼn multidissiplinêre misdaadvoorkomingsoperasie in Loate en Mabopane in Tshwane vasgetrek vir verskeie misdade. Dit sluit in moord, poging tot moord en gewapende roof. Polisiewoordvoerder Johan van Dyk sê 57 ongedokumenteerde buitelanders is tydens nakomingsinspeksies aangekeer en aan immigrasie-owerhede oorhandig om uit die land gesit te word:
Meer as 300 verdagtes vasgetrek tydens misdaadvoorkomingsoperasie in Tshwane [KLANK]
AFR JohanONArrested