# Die polisie in Tshwane sê tydens sy jongste multidissiplinêre misdaadvoorkomingsoperasie is 327 verdagtes gister in Mamelodi-Wes en Eersterust in hegtenis geneem. Die verdagtes se misdade sluit moord, poging tot moord en gewapende roof in. Die polisiewoordvoerder, Johan van Dyk, sê 35 onwettige immigrante is aangekeer en aan immigrasiebeamptes oorhandig om uit die land gesit te word:
Meer as 300 verdagtes in misdaadvoorkomingsoperasies in Tshwane vasgetrek [KLANK]
AFR JohanONMultidisciplinary