# Altesaam 343 verdagtes is die naweek in Cullinan en Boschkop in Gauteng vasgetrek vir verskeie oortredings tydens Operasie Shanela. Polisiewoordvoerder Johan van Dyk sê die misdade wissel van geslagsgeweld, moord, poging tot moord, gewapende roof en aanranding tot verkragting. Hy sê 22 onwettig buitelandse burgers is aangekeer en sal gedeporteer word:
Meer as 300 verdagtes vas in Operasie Shanela in Tshwane [KLANK]
AFR JohanonSuspects