Skip to content

Meer as 300 verdagtes tydens Operasie Shanela in Tshwane vasgetrek [KLANK]

# Altesaam 325 verdagtes is die naweek vir verskeie oortredings gearresteer tydens Operasie Shanela in Hercules en Pretoria-Wes. Die polisiewoordvoerder, Johan van Dyk, sê die verdagtes se oortredings sluit in moord, verkragting, aanranding, gewapende roof en geslagsgeweld. Hy sê 41 onwettige immigrante is by ʼn padblokkade in Hercules aangekeer:

AFR JohanonArrest