# Altesaam 318 verdagtes is die naweek vir verskeie oortredings in Silverton en Garsfontein tydens Operasie Shanela in die Stad Tshwane aangekeer. ‘n Polisiewoordvoerder, Johan van Dyk, sê die verdagtes is vir misdade soos moord, poging tot moord, gewapende roof, verkragting en geslagsgeweld gearresteer. Hy sê 27 ongedokumenteerde mense word ook aangehou en hulle wag op deportasie:
Meer as 300 verdagtes tydens Operasie Shanela in Tshwane gearresteer [KLANK]
ENG Johanon300Arrested