# Altesaam 356 verdagtes is die naweek in Atteridgeville en omliggende gebiede as deel van Operasie Shanela vir verskeie strafregtelike oortredings aangekeer. ‘n Polisiewoordvoerder, Johan van Dyk, sê die verdagtes is in hegtenis geneem vir misdade wat wissel van moord, gewapende roof, besit van ongelisensieerde vuurwapens, meineed en geslagsgeweldsoortredings. Hy sê 34 ongedokumenteerde buitelandse burgers word ook aangehou:
Meer as 300 verdagtes tydens Operasie Shanela in Tshwane aangekeer [KLANK]
AFR Johanon300Suspects