# Polisie in Tshwane het gister 376 verdagtes vasgetrek tydens ʼn groot multidissiplinêre misdaadvoorkomingsoperasie in Pretoria-Wes en Erasmia. Hulle is aangekeer weens misdade soos moord, poging tot moord, roof en verkragting. Die polisiewoordvoerder, Johan van Dyk, sê 53 onwettige immigrante is ook gearresteer en twee instellings is gesluit nadat bevind is hulle voldoen nie aan arbeidswetgewing nie:
Meer as 300 verdagtes tydens misdaadvoorkomingsoperasie in Tshwane vasgetrek [KLANK]
AFR DykONSuspects