Skip to content

Meer as 300 verdagtes in Tshwane aangekeer tydens ‘n multidissiplinêre misdaadvoorkomingsoperasie [KLANK]

# Altesaam 324 verdagtes is gister in Mamelodi en Eersterust in hegtenis geneem tydens ‘n multidissiplinêre misdaadvoorkomingsoperasie in Tshwane. Polisiewoordvoerder, Johan van Dyk, sê hulle word verbind met misdade wat wissel van poging tot moord, gewapende roof en die besit van dwelms. Hy sê 17 taxi’s is ook geskut vir oortredings van die Nasionale Wet op Padverkeer:

AFR DykONPreventionOperation