# As deel van Operasie Shanela is 347 verdagtes gister in Mabopane en Loate in Tshwane vir verskeie oortredings in hegtenis geneem. Hul misdade sluit moord, poging tot moord, gewapende roof en verkragting in. Die polisiewoordvoerder, Johan van Dyk, sê 48 ongedokumenteerde uitlanders word ook aangehou:
Meer as 300 verdagtes in hegtenis geneem tydens Operasie Shanela in Tshwane [KLANK]
AFR JohanononDuring