Skip to content

Meer as 300 verdagtes in hegtenis geneem tydens multidissiplinêre misdaadvoorkomingsoperasie in Tshwane [KLANK]

# ‘n Multidissiplinêre misdaadvoorkomingsoperasie in Atteridgeville en Laudium in Tshwane gister, het gelei tot die inhegtenisneming van 340 verdagtes. Hulle is vasgetrek vir verskeie oortredings, insluitend moord, poging tot moord en gewapende roof. Polisiewoordvoerder, Johan van Dyk, sê 49 ongedokumenteerde buitelandse burgers was ook aangehou en oorhandig aan immigrasie-owerhede vir verdere verwerking en deportasie:

ENG DykONArrested