# Operasie Shanela in Sinoville en Pretoria-Moot het gister gesorg vir die inhegtenisneming van 377 verdagtes vir verskillende misdade. Dit sluit in moord, gewapende roof en verkragting. Die woordvoerder van die polisie, Johan van Dyk, sê 59 onwettige immigrante word ook aangehou en wag op hofverskyning en moontlike deportasie:
Meer as 300 verdagtes in hegtenis as deel van Operasie Shanela in Tshwane [KLANK]
AFR JohanonOngoing