Skip to content

Meer as 300 verdagtes die naweek vasgetrek tydens Operasie Shanela in Tshwane [KLANK]

# Tshwane-distrik se polisie het die naweek 324 verdagtes in hegtenis geneem tydens ʼn Operasie Shanela-operasie in Eersterust en Villieria. Die verdagtes se misdade sluit in moord, poging tot moord, gewapende roof en geslagsgeweld. Die polisiewoordvoerder, Johan van Dyk, sê nog 35 onwettige immigrante is aangekeer en aan immigrasiebeamptes oorhandig:

AFR DykONSuspects