Skip to content

Meer as 300 verdagtes die naweek vasgetrek tydens multidissiplinêre optrede in Tshwane [KLANK]

# Altesaam 330 verdagtes is die naweek tydens ʼn multidissiplinêre operasie in Pretoria-Wes en Pretoria-Sentraal vasgetrek. Hulle is aangekeer vir misdade soos moord, poging tot moord, verkragting en gewapende roof. Polisiewoordvoerder Johan van Dyk sê 60 onwettige immigrante is ook aangekeer en aan die Departement van Binnelandse Sake oorhandig om verwerk en gedeporteer te word:

AFR DykONArrested