# Altesaam 367 verdagtes is gister vir verskeie misdade in hegtenis geneem in Hercules en Pretoria-Wes tydens Operasie Shanela. Polisiewoordvoerder Johan van Dyk sê die misdade sluit in moord, poging tot moord, gewapende roof en verkragting. Hy sê 50 onwettige immigrante is aangehou en kan moontlik gedeporteer word:
Meer as 300 verdagtes aangekeer tydens Operasie Shanela in Tshwane [KLANK]
AFR JohanonOperation