Skip to content

Meer as 300 in Tshwane vasgetrek tydens multidissiplinêre misdaadvoorkomingsoperasie [KLANK]

# Altesaam 351 verdagtes is die naweek tydens ʼn multidissiplinêre misdaadvoorkomingsoperasie in Mamelodi-Oos en Silverton in Tshwane vasgetrek. Die polisiewoordvoerder, Johan van Dyk, sê die verdagtes se misdade sluit in moord, poging tot moord, gewapende roof en verkragting. Hy sê 36 onwettige immigrante is aangekeer en aan die Departement van Binnelandse Sake oorhandig vir verdere verwerking, kontrolering en uitsetting:

AFR JohanONOperation