# ‘n Gesamentlike misdaadvoorkomingsoperasie wat gister in Brooklyn en Sunnyside in Tshwane uitgevoer is, het gelei tot die inhegtenisneming van 332 verdagtes vir verskeie oortredings. ‘n Polisiewoordvoerder, Johan van Dyk, sê die verdagtes is aangekeer vir misdade wat wissel van moord en poging tot moord tot gewapende roof. Hy sê altesaam 61 ongedokumenteerde buitelandse burgers wat aangehou is, is intussen aan immigrasiebeamptes oorhandig vir verdere verwerking:
Meer as 300 in hegtenis geneem tydens misdaadvoorkomingsoperasie in Tshwane [KLANK]
AFR DykONUndocumented