Skip to content

Meer as 3 000 pasiënte in Gautengse hospitale wag op MRI-skanderings [KLANK]

# Die DA waarsku drie-duisend-563 pasiënte in Gautengse openbare hospitale wag op Magnetiese Resonansiebeelding-skanderings. Die masjiene word dringend benodig om gewasse en beserings te diagnoseer. Die grootste agterstand is by die Charlotte Maxeke-hospitaal met twee-duisend-347 pasiënte wat tot 12 maande moet wag weens stukkende masjiene. Slegs agt MRI-masjiene is beskikbaar vir meer as 12-miljoen mense, aansienlik minder as internasionale standaarde. Die DA-lid, Jack Bloom, stel vennootskappe met privaat hospitale voor om beskikbare masjiene te benut:

ENG-BloomOnScan