Skip to content

Meer as 213 000 aanlyn skoolaansoeke op openingsdag in Gauteng verwerk [KLANK]

# Die LUR vir Onderwys in Gauteng, Matome Chiloane, sê meer as 213-duisend Graad 1- en 8-aansoeke is teen middagete vandag suksesvol verwerk toe die aanlyn toelatingsproses vir 2026 amptelik geopen het. Die woordvoerder van die departement, Steve Mabona, sê binne die eerste uur is meer as 78-duisend aansoeke aangeteken. Mabona het ouers versoek om nie paniekerig te raak nie, aangesien die stelsel tot 29 Augustus oop sal bly en hulp beskikbaar is deur distrikskantore en 81 inloopsentrums:

ENG-MabonaOnApplications