Skip to content

Meer as 21 000 Wes-Kaapse matrieks woon #BackOnTrack-klasse by [KLANK]

# Die Wes-Kaapse Onderwysdepartement sê 21-duisend-700 matriekleerders het die #BackOnTrack-klasse tydens die winterskoolvakansie in die agt onderwysdistrikte bygewoon. Die klasse het ‘n verskeidenheid vakke gedek. Die LUR, David Maynier, sê matrieks sal met ekstra klasse in die kwartaal voortgaan, terwyl ekstra klasse vir Graad 4- en 7-leerders op geselekteerde naweke later in die kwartaal aangebied word:

ENG MaynierOnProgramme