Skip to content

Meer as 200 vermeende onwettige immigrante in Westonaria gearresteer [KLANK]

# Polisie in Gauteng het gister as deel van Operasie Prosper meer as 217 vermeende onwettige mynwerkers by die Losberg Kloof Myn in Westonaria gearresteer. Die operasie is deel van ʼn voortgesette nasionale veldtog om onwettige mynsindikate en trans-nasionale misdaadnetwerke wat in Suid-Afrika se mynboustreke bedrywig is, te ontbloot. Gauteng se adjunk-polisiekommissaris, Fred Kekana, sê die meeste onwettige mynwerkers is van Zimbabwe, Mosambiek en Lesotho:

ENG KekanaOnArrests