# Operasie Shanela in Ekangala en Bronkhorstspruit, Tshwane, het die naweek gelei tot die inhegtenisneming van 289 verdagtes. Hulle oortredings sluit in poging tot moord, verkragting, ontvoering en intimidasie. Die polisiewoordvoerder, Johan van Dyk, sê 15 onwettige immigrante is by ʼn padblokkade in Ekangala vasgetrek:
Meer as 200 verdagtes vasgetrek tydens Operasie Shanela in Tshwane [KLANK]
AFR Johanon200Suspects