# Die polisie in Tshwane het die naweek 286 verdagtes vasgetrek tydens ʼn multi-dissiplinêre operasie in Atteridgeville en Pretoria-Wes. Die verdagtes se misdade sluit in moord, poging tot moord, gewapende roof en dronkbestuur. Die polisiewoordvoerder, Johan van Dyk, sê 35 onwettige immigrante is aangekeer en aan owerhede oorhandig om moontlik gedeporteer te word:
Meer as 200 verdagtes vasgetrek tydens multi-dissiplinêre optrede in Tshwane [KLANK]
AFR JohanONMultidisciplinary