Skip to content

Meer as 200 verdagtes die naweek weens verskeie misdade in Ekurhuleni vasgetrek [KLANK]

# Altesaam 222 verdagtes is die naweek weens verskeie misdade tydens suksesvolle misdaadvoorkomingsoperasies in Ekurhuleni vasgetrek. ‘n Polisiewoordvoerder, Neldah Sekgobela, sê onder die verdagtes is 124 aangekeer vir kontakmisdade en geslagsgeweld. Sy sê drie verdagtes is weens vermeende poging tot gewapende roof in Cresslawn na ʼn skietery met die polisie gearresteer. Een verdagte is in die voorval gewond:

ENG NeldahonArrested