# Misdaadoptredes in Eersterust en Mamelodi in Tshwane het oor die naweek tot die inhegtenisneming van 288 verdagtes gelei. Dit sluit in vier vir moord, 72 vir geslagsgeweld en 26 vir aanranding met die doel om ernstig te beseer.’n Polisiewoordvoerder, Johan van Dyk, sê inspeksies is ook by ses ondernemings uitgevoer om te bepaal of hulle drank onwettig verkoop, waarvan drie gesluit is:
Meer as 200 verdagtes aangekeer tydens voortgesette ontwrigtingoptrede in Tshwane [KLANK]
AFR JohanonDisruption