Skip to content

Meer as 200 motoriste vir dronkbestuur in padveiligheidsoptrede in Johannesburg vasgetrek [KLANK]

# Die Johannesburgse Metropolisie het verlede week 226 motoriste gearresteer vir bestuur onder die invloed van alkohol. Woordvoerder, Xolani Fihla, sê dronkbestuur bly ‘n belangrike oorsaak van verkeersongelukke en sterftes. Hy herbevestig die departement se verbintenis tot wetstoepassing met geen verdraagsaamheid en moedig motoriste aan om alternatiewe vervoer te gebruik wanneer hulle gedrink het. Hy sê die departement sal intensiewe wetstoepassing handhaaf om veiliger paaie te bevorder:

ENG-FihlaOnArrests