Skip to content

Meer as 200-duisend maatskaplike begunstigdes ontvang inkomste wat nie aan SASSA verklaar is nie [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid het, in samewerking met geregistreerde kredietburo’s, ongeveer 210-duisend begunstigdes van maatskaplike toelaes geïdentifiseer wat blykbaar inkomste ontvang wat nie eerlik aan die agentskap verklaar is nie. ‘n SASSA-woordvoerder, Andile Tshona, sê as deel van hierdie inisiatief sal maatskaplike toelaebetalings vir die betrokke begunstigdes in die Junie-betalingsiklus vertraag word:

ENG AndileonSocialGrant