Skip to content

Meer as 20 FlySafair-vlugte word afgestel weens vlieënier-staking [KLANK]

# FlySafair sê hy moes vanoggend meer as 20 vlugte afstel as gevolg van vlieëniers se staking en skedulering. Dit volg al het die lugredery passasiers gister verseker die begin van die staking sal nie bedrywighede raak nie. Solidariteit eis ʼn salarisverhoging van 10,5-persent vir vlieëniers terwyl die redery 5,7-persent aanbied. FlySafair se bemarkingshoof, Kirby Gordon, het aan eNCA gesê hulle funksioneer grootliks volgens skedule:

ENG GordonOnFlights