Skip to content

Meer as 180 verkragtingsverdagtes vasgetrek in stryd teen geslagsgeweld [KLANK]

# Die polisie het die afgelope week 183 verkragtingsverdagtes in landwye operasies in hegtenis geneem, insluitend 67 gesoekte verdagtes. In KwaZulu-Natal is ‘n pastoor wat talle mense verkag het, Mandlelisa Mabhale, tot tien lewenslange vonnisse en 70-jaar tronkstraf gevonnis vir die verkragting van minderjariges en die blootstelling van kinders aan pornografie. ‘n Polisiewoordvoerder, Amanda van Wyk, sê ‘n program van 90-dae van blitsoptrede het die polisie gehelp in sy stryd teen dié misdaad:

AFR-VanWykOnGBV