# Meer as 170 burgerlikes is volgens berigte sedert 9 Julie in Oekraïne dood en een-duisend-28 beseer te midde van verskerpte Russiese aanvalle. Minstens 16-duisend-431 burgerlikes is in Oekraïne dood sedert Moskou die oorlog in Februarie 2022 begin het. Dit sluit 803 kinders in. Indrika Ratwatte van die Verenigde Nasies sê die voortgesette vyandelikhede in Oekraïne veroorsaak toenemende gevare vir burgerlikes, beskadig noodsaaklike infrastruktuur en bedreig selfs wêreldwye voedsel- en energiesekerheid:
Meer as 170 Oekraïnse burgerlikes sterf in Russiese aanvalle sedert 9 Julie [KLANK]
ENG RatwatteOnCivilianFatalities