# Landwye Shanela-operasies het die afgelope week tot die inhegtenisneming van 17-duisend-247 verdagtes gelei. Dit sluit 155 verdagtes in wat vir poging tot moord vasgetrek is, 335 vir verkragting, en 53 gesteelde en gekaapte voertuie is teruggevind. Polisiewoordvoerder Amanda van Wyk sê vuurwapens is steeds die grootste probleem by ernstige en geweldsmisdade, veral by moord. Sy sê hulle het ook beslag gelê op 123 ongelisensieerde vuurwapens:
Meer as 17 000 verdagtes gearresteer tydens landwye Shanela-operasies [KLANK]
AFR VanWykOnOperationShanela