# Die polisie sê Operasie Shanela sorg steeds vir deurbrake in die stryd teen misdaad. Tussen 4 en 10 Augustus het gekoördineerde operasies in al nege provinsies tot die inhegtenisneming van 16-duisend-571 verdagtes gelei waarvan 138 vir moord was. Daar is beslag gelê op 24 vuurwapens en 52 gesteelde en gekaapte voertuie is teruggevind. ʼn Polisiewoordvoerder, Vincent Mukhathi, sê hulle bly toegewyd aan die beskerming van lewens, die vernietiging van misdaadondernemings en om seker te maak die strate is misdaadvry:
Meer as 16 000 verdagtes landwyd vasgetrek as deel van Operasie Shanela [KLANK]
ENG MukhathiOnOperations