Skip to content

Meer as 14 000 verdagtes in hegtenis geneem tydens landwye Operasie Shanela [KLANK]

# Die polisie het 14-duisend-581 verdagtes landwyd aangekeer tydens die jongste Operasie Shanela-veldtog teen ernstige misdaad, geslagsgeweld en vrouemoord. Speurders het een-duisend-811 gesoekte verdagtes opgespoor. Polisiewoordvoerder Amanda van Wyk sê die inhegtenisnemings sluit in 174 vir verkragting, 140 vir moord en 130 vir poging tot moord:

AFR WykONNationwide