# Die polisie het verlede week 13-duisend-en-20 verdagtes weens verskeie oortredings aangekeer tydens landwye Shanela-operasies. Onder dié wat gearresteer is, is een-duisend-886 gesoek weens ernstige en geweldsmisdade soos moord, verkragting, gewapende roof en kaping. Die polisiewoordvoerder, Amanda van Wyk, sê twee-duisend-89 onwettige immigrante is aangekeer waarvan 801 deur die polisie in Gauteng vasgetrek is:
Meer as 13 000 verdagtes vasgetrek tydens landwye Shanela-operasies [KLANK]
AFR WykONOperations