Skip to content

Meer as 12 000 onwettige vuurwapens vernietig [KLANK]

# Die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, sê ‘n totaal van 12-duisend-499 onwettige vuurwapens van regoor die land is vandag in Gauteng vernietig. Masemola het gepraat tydens die vuurwapenvernietiging by Cape Gate-staal in Vanderbijlpark. Hy sê die meeste van die wapens, naamlik vyfduisend-en-99 kom uit Gauteng, gevolg deur die Wes-Kaap met twee-duisend-333, KwaZulu-Natal met een-duisend-574, eenduisend-432 vuurwapens uit die Oos-Kaap en 460 uit die Vrystaat:

ENG FannieonFirearms