# Die landwye Vala Umgodi-optredes van die eerste tot die 17de van hierdie maand het gesorg vir een-duisend-183 inhegtenisnemings vir verskillende kriminele oortredings. Van die oortredings van die verdagtes sluit in poging tot moord, die besit van ongelisensieerde vuurwapens, onwettige delwery wat insluit die onwettige besit van gouddraende materiaal en die oortreding van die Immigrasiewet. Die woordvoerder van die polisie, Vincent Mukhathi, sê die sukses van die Vala Umgodi-optredes was veral in Gauteng, die Noord-Kaap en die Vrystaat duidelik:
Meer as 1,000 verdagtes in hegtenis in landwye Vala Umgodi-optredes [KLANK]
ENG MukhathiOnValaUmgodi