Skip to content

Meer as 100 verdagtes vasgetrek weens geslagsgeweld tydens Operasie Shanela in Gauteng [KLANK]

# Die Gautengse polisie het 189 verdagtes vir geslagsgeweld oor die laaste naweek van Vrouemaand in hegtenis geneem. Dit was deel van Operasie Shanela, waartydens minstens eenduisend-en-22 verdagtes vir verskeie misdade in hegtenis geneem is. ‘n Polisiewoordvoerder, Mavela Masondo, sê hulle is gesoek vir onder neer verkragting, seksuele aanranding en aanranding met die doel om ernstig te beseer:

ENG MavelaonGBV