# Tshwane-distrikspolisie het vroeër vandeesweek tydens ʼn goed gekoördineerde geïntegreerde wetstoepassingsoptrede 176 onwettige strukture in Rietgat en Loate afgebreek. Dit volg nadat gemeenskapslede kommer uitgespreek het oor onwettige informele strukture wat op openbare grond opgerig word, voetgangers se beweging belemmer en ʼn omgewing skep wat misdaad bevorder. Die polisiewoordvoerder, Johan van Dyk, sê die optrede het goeie resultate opgelewer:
Meer as 100 onwettige strukture in Tshwane vernietig [KLANK]
AFR JohanonDemolished