# Die Johannesburgse Metropolisie sê hy het tussen 30 Junie en 6 Julie 145 motoriste weens dronkbestuur gearresteer. Die metropolisie se woordvoerder, Xolani Fihla, sê die inhegtenisnemings is gedoen tydens verskeie operasies, padblokkades en roetinepatrollies om gevaarlike padgedrag te bekamp. Hy sê die metropolisie is verbind tot padveiligheid en die streng toepassing van verkeerswette:
Meer as 100 motoriste in Johannesburg vasgetrek [KLANK]
ENG XolanionIntensify