Skip to content

Meer as 100 gearresteer na pogings om Wes-Kaapse verkeersbeamptes om te koop [KLANK]

# Die DA sê 144 persone is in hegtenis geneem vir beweerde pogings om Wes-Kaapse verkeersbeamptes om te koop. Die provinsiale regering ondersoek ook vyf sake wat verband hou met beweerde omkopery, korrupsie en wangedrag deur verkeersbeamptes. Nomafrench Mbombo van die party sê die arrestasies toon dat stappe gedoen word teen persone wat omkoopgeld aanbied asook amptenare wat van korrupsie beskuldig word. Mbombo sê sterker monitering en opleiding word gebruik om korrupsie te bekamp en padveiligheid te verbeter:

ENG MbomboOnBribe