# Die Stad Kaapstad sê onderhoud aan straatligte reg oor die metro kry daagliks voorkeur. In Mei alleen is meer as 10-duisend reggemaak in gebiede soos Kensington, Mitchells Plain en Lavender Hill. Die metro is verantwoordelik vir meer as 245-duisend straatligte. Die burgemeesterskomiteelid vir Energie, Xanthea Limberg, sê die verskerpte pogings is om tydens die donker wintermaande veiligheid en sigbaarheid vir inwoners te verseker:
Meer as 10 000 straatligte is verlede maand in Kaapstad herstel [KLANK]
ENG XantheaonLastMonth