Skip to content

Mediese vereniging waarsku oor risiko van waterdraende siektes na Oos-Kaapse vloede [KLANK]

# Die voorsitter van die Suid-Afrikaanse Mediese Vereniging, Mvuyisi Mzukwa, waarsku teen uitbrekings van waterdraende siektes soos cholera en gastro-intestinale voorvalle ná die oorstromings in die Oos-Kaap. Mzukwa het aan Newzroom Afrika gesê hy is bekommerd oor die skade aan die water- en sanitasie-infrastruktuur en die druk op gesondheidsorgfasiliteite. Hy sê gesondheidswerkers is onder geweldige druk, met beperkte hulpbronne en ontwrigte dienste, wat die uitdagings net vererger:

ENG-MzukwaOnDiseases