# Die Gautengse Gesondheidsdepartement sê die voorsiening van mediese gas by die Charlotte Maxeke Johannesburg Akademiese Hospitaal is herstel. Die mediese gas is gister afgesny as deel van die herstelwerk ná die verwoestende brand in April 2021. Die departement se woordvoerder, Motalatale Modiba, sê die pyplyn wat die mediese gas voorsien is suksesvol na ʼn nuwe lyn herlei:
Mediese gasvoorsiening by Charlotte Maxeke-hospitaal is herstel [KLANK]
ENG MotalataleonGasRestored