# Die Madlanga-kommissie het WhatsApp-gesprekke tussen die uitvoerende hoof van Medicare24, Mike van Wyk, en die omstrede sakeman Vusimuzi “Cat” Matlala as dokumentêre bewys ontvang. Die getuienisleier, Matthew Chaskalson, het na boodskappe verwyswaarin Matlala beweer dat sy persoon ‘n nasionale kommissaris gaan wees, na berigte oor senior polisiebeamptes wat ondersoek kan word. In sy verklaring beweer hy Matlala het gepraat van verbintenisse met hooggeplaaste SAPD-lede, maar hy het hulle nooit hulle name genoem nie:
Medicare24-hoof ontken enige kennis van nasionale polisiekommissaris deur Matlala genoem [KLANK]
ENG-ChaskalsonOnMatlkala-VanWyk