# ‘n Koalisie van mediavryheidsorganisasies het aanvalle op buitelandse burgers en dreigemente teen joernaliste veroordeel voor vandag se beplande optrede teen migrante. Die koalisie sê daar was berigte van geweld, intimidasie en dwarsboming van joernaliste, insluitend pogings om hulle te dwing om beeldmateriaal en dreigemente te verwyder terwyl hulle voorvalle met migrante dokumenteer het. Shenilla Mohamed van Amnestie Internasionaal Suid-Afrika doen ‘n beroep op die polisie om te verseker dat diegene wat verantwoordelik is vir dreigemente en geweld aanspreeklik gehou word:
Mediavryheidkoalisie veroordeel aanvalle op migrante en dreigemente teen joernaliste [KLANK]
ENG MohamedOnAttacks