Skip to content

Media gaan toegang vra om hofverrigtinge uit te saai oor saak van vermiste joernalis [KLANK]

# Die Nasionale Persklub en die Afrika-media- en kommunikasieforum sê hulle is geskok en hartseer oor die dood van die Pretoriase joernalis Sibusiso Aserie Ndlovu en sy lewensmaat, Zodwa Precious Mdhluli. Hulle het in Februarie vermis geraak. Die polisie het Donderdag die oorskot van twee mense by Rust De Winter in Limpopo gevind – vermoedelik van die twee. Vyf verdagtes is in hegtenis geneem. Die waarnemende voorsitter van die persklub, Antoinette Slabbert, sê hulle wil die hofverrigtinge regstreeks uitsaai:

AFR SlabbertOnCourtApplication