# Die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, het die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, se nuuskonferensie gekritiseer en sê dit het ‘n rebelse aanslag gehad. McKenzie het na die lewering van sy departement se begroting aan Newzroom Afrika gesê gewapende personeellede het die perseel omring en die styl van die toespraak was twyfelagtig. Hy prys egter sy moed om wangedrag in die Polisiediens te bespreek en sê hy is bereid om voor die kommissie van ondersoek te getuig:
McKenzie kritiseer Mkhwanazi se rebelse nuuskonferensie maar steun sy teenkorrupsie-standpunt [KLANK]
ENG-McKenzieOnRebel