Skip to content

Mchunu verdedig sy opdrag vir ontbinding van taakspan vir politieke moorde [KLANK]

# Die minister van Polisie, Senzo Mchunu, het sy opdrag om die taakspan vir  politieke moorde te ontbind voor die Parlement se ad hoc-komitee verdedig. Hy het aan parlementslede gesê polisietaakspanne het ‘n bepaalde lewensduur, en bykomende befondsing verleng dit nie. Mchunu sê die ontbinding van die taakspan verseker dat alle Suid-Afrikaners voordeel trek uit polisiehulpbronne, wat ander eenhede toelaat om hul werk te doen sonder om deur die span se voortgesette teenwoordigheid belemmer te word:

ENG MchunuOnDirective